⚖️ WAT IS MY REGTE? | Wanneer advertensies die lyn oorsteek…07 Julie 2026

Loading player...
Kan 'n advertensie misleidend wees, selfs al bevat dit nie direkte onwaarhede nie?
🎙️ Danny gesels met Millisante van PH Attorneys Southern Cape oor wat die wet sê oor misleidende advertensies, verbruikersbeskerming en die rol van die Advertising Regulatory Board (ARB).
🎧 Luister weer na hierdie insiggewende gesprek:
📻Skakel in op 90.1 FM & 104.1 FM, of luister regstreeks aanlyn by www.sfmstreek.com.
#WatIsMyRegte #Verbruikersregte #Advertising #ConsumerProtection #SFMStreekradio #PHAttorneysSouthernCape
8 Jul Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte: ⚖️ Immigrante in diens – Wat sê die wet? 17 Junie 2026

⚖️ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sê die wet? Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk. Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval ná aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself beskerm…
17 Jun 14 min