
Ecoskoops - 9 Julie 2026
Loading player...
Vandag op die program gesels ons met Michelle du Plessis van die Veldgidsevereniging van Suider-Afrika. FGASA is die professionele liggaam wat standaarde vir gidse en spoorsnyers stel en ondersteun. Sy vertel ons meer oor die Safarigids van die Jaar-kompetisie wat die beste professionele safarigidse in Suider-Afrika erken en ten toon stel.

