
Die Sikloop (Eenoog) - Kreatiwe Kreature S02E08
Loading player...
In die ou tye was hulle meesterlike vakmanne wat vir die gode gewerk het, maar deesdae ken ons hulle as eensame reuse met een onderskeidende kenmerk: Net een oog in die middel van hulle voorkop.
Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Sikloop, of Eenoog.
Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Sikloop, of Eenoog.





