
LEEF | Liomee gesels met die Skoolhoof van Hermanus Christen Akademie, Olivier Ngadjou
Loading player...
Die Skoolhoof van Hermanus Christen Akademie, Olivier Ngadjou het wonderwerk op wonderwerk beleef toe hy vir twee afsonderlike siek leerders gebid het.





