Hein Kruger_My Gesins-begroting Episode 2
Loading player...
Jou begroting sê meer oor jou toekoms as jou salaris.
Is jy in beheer van jou geld… of beheer jou geld jóú?
In hierdie episode van Oop en Eerlik met Wanda gesels ek met Hein Kruger van Kruger Internasionaal oor begroting, sonder skuldgevoelens, ingewikkelde terme of onrealistiese wenke. Net eerlike gesprekke en praktiese raad wat jou kan help om finansiële vrede te vind.
Luister saam en ontdek hoe klein veranderinge vandag ’n groot verskil aan jou môre kan maak.
Deel hierdie episode met iemand wat ook beheer oor hul finansies wil terugneem.