Die resep agter Xpresso se sukses

Loading player...
Nicolene Elhadad van Xpresso Café gesesls oor die storie agter die besigheid, asook die uitdagings en hoogtepunte van entrepreneurskap.
28 Jul Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan

Andries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
29 Sep 21 min