
Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95
Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
Chapters
- 00:00 Verrassingsaanval op Jordanië
- 03:27 Belangrike globale vraagstukke in Washington
- 08:12 Kritiese debatte in Amerikaanse regering
- 12:29 Lae vertroue in federale hooggeregshof
- 15:21 14 weke voor middeltermynverkiesing

