Arnold & Heidi van der Spuy van Amazon Missions
Loading player...
Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by KoninkryksFamilie Kerk (121 Mat Laan, Pretorius Park) se saal op Dinsdae 4 Augustus vanaf 6:00 tot 7:00.
Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie.
Ons sprekers is Arnold & Heidi vd Spuy, met ‘Kragtige getuienisse oor die Amazone Oerwoude’
Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste.
Jy is welkom om met ons te gesels in die klets boek hier op YouTube, sê vir ons waarvanaf jy kyk.