‘Kontras van menslikheid’ inspireer Janie, Hunter

Loading player...
Op byna 42 is Janie Bay uiters gemaklik in haar vel, en haar nuwe musiek weerspieël waar sy haar tans in haar lewe bevind.
28 Aug Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min

‘Skadumeisie’: Oplaas bevryding ná jare van seer

Die boek word beskryf as nie net ʼn oorlewingsverhaal ná verslawing, verkragting en selfvernietigende gedrag nie, maar ook ʼn storie van hoop en ʼn herinnering aan die onblusbaarheid van die menslike gees. 
21 Aug 22 min