
S03E05 Die Donkie en die Skoothond
Loading player...
‘n Fabel van Esopus oor ‘n boer wat sy hondjie graag bederf en ‘n arme donkie wat wens hy kan ook so behandel word. Sal sy plan werk? Ons sal maar moet wag en sien...





