
LUISTER: Elke gesprek is belangrik, op Wêreld Selfdood Voorkomings Dag
Loading player...
Die wêreld herdenk op 10 September Selfdood Voorkomings Dag en hierdie jaar is die boodskap dat elke gesprek tel. Die South African Depression and Anxiety Group, SADAG, sê daar is veral kommer oor die toename in mans wanneer dit by selfdood kom. In 2025, was sowat 80% van al die selfdood gevalle in Suid-Afrika, mans. SADAG Berader, Cornelis Koekemoer het met Jacaranda FM Newswatch se Nomfundo Twala gepraat oor waarvoor om op die uitkyk te wees, en hoe om die eerste gesprek te hê wat ’n lewe kan red …..

