My trane bring nou blydskap vir ander - Madge du Preez

Loading player...
Madge du Preez deel haar storie met Coach Freek. Sy vertel hoe haar misery haar ministry geword het.

🔔 Subscribe vir meer kragtige getuienisse en inspirerende gesprekke
👍 Like & deel hierdie video met iemand wat dit vandag moet hoor

Ondersteun die bediening:
https://www.baasraak.tv/gee

🌿 Gesondheid & Welstand Vennoot – Tala Health
Ondersteun jou gesondheid terwyl jy die sending ondersteun.
🛒 Koop hier: https://www.castlewalkpharmacy.com/
🎁 Gebruik kode: BAASRAAK10 (indien van toepassing)
12 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min