Nicky Potgieter deel haar "Scarface Storie"

Loading player...
Nicky Potgiete het by ons kom kuier in die Baasraak Ateljee. Sy het haar aangrypende "Scarface" storie met ons gedeel.

Ondersteun ons bediening hier: 👉 www.baasraak.tv/gee

🔥 Onthou: Jou gesondheid is jou grootste bate — begin vandag om beter na jou liggaam om te sien.
👉 Bestel jou Tala produkte hier: 👉 www.talahealth.co.za

#baasraaktv #coachfreek #halftyd #heartbeatfm
12 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min

Van Polisie Kolonel tot God se Generaal | Paul Smuts se Kragtige Getuienis

Vir meer as 30 jaar was Paul Smuts ’n polisieman — ’n geharde man wat uiteindelik die rang van Kolonel bereik het en ook by Koevoet betrokke was. Maar agter die sterk polisieman was daar een vrees wat hom nie wou los nie: *Waarheen gaan ek as ek sterf?* Daardie…
12 Sep 1 hr 25 min