Toe My Ma Ons in 'n Karavaan wou Verbrand - Arie Jacobs

Loading player...
In hierdie aangrypende episode van Baasraak saam Coach Freek deel Arie Jacobs sy ongelooflike getuienis van 'n moeilike kinderlewe, betrokkenheid by die okkult en hoe Jesus Christus hom uit die diepste duisternis na ware vryheid gebring het.

๐Ÿ™ Moenie vergeet om op die kanaal in te teken vir meer lewensveranderende verhale nie.
๐Ÿ’ป Om my bediening te ondersteun, besoek:
๐Ÿ‘‰ https://www.baasraak.tv/gee

๐ŸŒฟ Gesondheid & Welstand Vennoot โ€“ Tala Health
Ondersteun jou gesondheid terwyl jy die sending ondersteun.
๐Ÿ›’ Koop hier: https://www.castlewalkpharmacy.com/
๐ŸŽ Gebruik kode: BAASRAAK10 (indien van toepassing)

๐Ÿ“ก Luister na Baasraak Radio:
๐Ÿ‘‰ https://www.baasraak.tv/web-radio
12 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na โ€™n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna โ€™n groot deel van sy lewe op soek na โ€™n vaderfiguur โ€” in kroeรซ, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoeโ€ฆ
11 Oct 1 hr 35 min

Van Polisie Kolonel tot God se Generaal | Paul Smuts se Kragtige Getuienis

Vir meer as 30 jaar was Paul Smuts โ€™n polisieman โ€” โ€™n geharde man wat uiteindelik die rang van Kolonel bereik het en ook by Koevoet betrokke was. Maar agter die sterk polisieman was daar een vrees wat hom nie wou los nie: *Waarheen gaan ek as ek sterf?* Daardieโ€ฆ
12 Sep 1 hr 25 min