Die Demone Wou My Doodmaak… Toe Ontmoet Ek Jesus | Sharn du Preez

Loading player...
Sharn du Preez deel sy rou en kragtige getuienis — van ’n lewe in Brittanje se nagklubs en sekuriteitswêreld, ’n gebroke huwelik, drank en ’n punt waar hy sy eie lewe wou neem, tot ’n persoonlike ontmoeting met Jesus Christus.

Sharn vertel hoe sy soeke na God hom uiteindelik na Gordon’sbaai geneem het, waar hy volgens sy getuienis dramatiese bevryding beleef het in die Naam van Jesus Christus.

’n Verhaal van donkerte, genade, bevryding en ’n nuwe lewe.

🙏 Moenie vergeet om op die kanaal in te teken vir meer lewensveranderende verhale nie.
💻 Om my bediening te ondersteun, besoek:
👉 https://www.baasraak.t...​

🌿 Gesondheid & Welstand Vennoot – Tala Health
Ondersteun jou gesondheid terwyl jy die sending ondersteun.
🛒 Koop hier: https://www.castlewalk...​
🎁 Gebruik kode: BAASRAAK10 (indien van toepassing)
12 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min