Die Suider-Afrikaanse Migrasie-netwerk het sy Namibiese tak bekend-ge-stel onder die tema "Building Bridges: Advancing Migration Dialogue in Namibia." Die organisasie, wat in 2019 gestig is, is daarop gemik om mense-regte-gebaseerde migrasie-bestuur regoor die Suider-Afrika-streek te bevorder. Parlementslid Utaara Mootu het tydens die bekendstelling beleid-makers gevra om wettige-migrasie tussen lande te…
Die Activists and Citizens Forum het die verlenging van die Madlanga-ondersoekkommissie tot 25 Januarie verwelkom. Woordvoerder Dennis Bloem sê die kommissie het ernstige probleme binne die straf-reg-stelsel ont-bloot. Bloem het die kommissarisse, getuienis-leiers en onder-soekers geprys vir tas-bare resultate, insluitend skorsings, afdankings en arrestasies. Hy sê die bykomende tyd moet…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.