Jakobus 5:16 (AFR53) "Die gebed van 'n regverdige het groot krag." Jakobus verwys na die profeet Elia wat 'n normale wens was wat nes ons vandag gesukkel het, maar geweet het dat gebed altyd die antwoord is op alles. Daarom moet jy nooit dink die Here hoor nie jou gebed…
Kom delf verder saam met Charl in die hierdie vreesaanjaende onderwerp. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.
Een van die moeilikste dinge wat jy moet doen, is om iemand wat jou seergemaak het, God se hande te plaas. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.