Sy het Suid-Afrika op die fiets verteenwoordig, nou stem sy klaviere

Loading player...
Anriëtte Schoeman vertel van haar jare in die beroepsfietsrywêreld en hoe sy uiteindelik ’n heel ander rigting ingeslaan het as klavierstemmer.
22 Sep Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan

Andries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
29 Sep 21 min