Moenie Jou Droom Prysgee Nie | Halftyd saam Coach Freek

Loading player...
In vandag se episode gesels Coach Freek oor; Moenie Jou Droom Prysgee Nie.

Halftyd is ’n gesprek oor die lewe, geloof, hoop, uitdagings en die keuses wat ons help om vorentoe te beweeg.

📻 Halftyd saam Coach Freek op Heartbeat FM
🎙️ Aanbieder: Coach Freek Vermaak
📅 Uitsaaidatum: 23 September 2026

🌐 Baasraak: www.baasraak.tv
❤️ Ondersteun die bediening: www.baasraak.tv/gee
📻 Luister aanlyn: www.baasraak.tv/web-radio
24 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality