
Darryl Beukes Onderhoud
Loading player...
Schalk en Eras hoor hoe matrikulante oor hul eind eksamen voel, en gesels ook met Darryl Beukes, skrywer van "The Reward of Repetition: You Quit. He Didn’t". Darryl deel n paar wyse woorde vir hierdie jaar se groot eind eksamen.

