Bizskoops - 24 September 2026
Loading player...
Op hierdie week se Bizskoops: Ons bespreek die jongste inflasiesyfers, en die Raad op Mediese Skemas het sy riglyne vir verhogings in mediesefondsbydraes vir volgende jaar bekend gemaak.
Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek Suid-Afrika se buitelandse lenings en of ons daaroor besorg moet wees.
Wat internasionale sake-nuus betref, het Paramount Skydance 'n regsgeding met 'n koalisie van 12 Amerikaanse state geskik.
Ons sit ons gesprek oor inflasie voort, waarin Pieter Wasserfall van JustMoney verduidelik wat jy kan doen om jou skuld te bestuur en die impak van inflasie te beperk.
Die program sluit af met nog 'n onderhoud as deel van Edge Communications se gemeenskapsveldtog, 10 Years. 10 Businesses. 10 Stories. Ons gesels met Gené Pretorius van die maatskappy Maison Gené.