Bek-en-klouseer: Wat kan dit vir Namibië se ekonomie beteken?
Loading player...
Die bek-en-klouseer-uitbreking in Namibië kan ekonomiese gevolge hê wat veel verder strek as net die landbou- en veebedryf. Beperkings op veebewegings, bemarking, slagting en uitvoere kan druk plaas op produsente, vleispryse, werksgeleenthede en die breër ekonomie.
Maar hoe groot kan die impak wees indien die situasie voortduur? En wat kan dit vir Namibië se uitvoere en ekonomiese groei beteken?
Rome Mostert, medestigter en direkteur van Cirrus Capital, gesels oor die moontlike ekonomiese gevolge van die bek-en-klouseer-uitbreking en wat die langertermyn-impak vir Namibië kan wees.