Aanhoudende bekgevegte in NV kan in 'n politieke skouspel verander

Loading player...
Politieke ontleder Ndumba Kamwanyah waarsku dat toenemende botsings in die Nasionale Vergadering parlementêre politiek in 'n politieke skouspel kan verander en openbare vertroue kan ondermyn. Sy waarskuwing volg op voorvalle waartydens Speaker Saara Kuugongelwa-Amadhila opposisielede uit die parlement-gebou laat verwyder het, nadat hulle na bewering die verrigtinge ontwrig het. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
1 Oct 6AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die 18:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
1 Oct 1PM 4 min

Die hoofnuus om 17:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
1 Oct 11AM 4 min

Die 15:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
1 Oct 9AM 3 min

Die 14:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
1 Oct 8AM 3 min

13:00 Hoofnuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
1 Oct 7AM 4 min