
Ouer vs Tiener - Moet Ouers Altyd Weet Waar Hulle Kinders Is?
Loading player...
Moet ouers regtig altyd weet presies waar hulle kinders? Hoekom, en hoekom nie? Schalk en Eras gesels bietjie oor die topic, en vra n paar kinders en ouers hulle mening.

