Hy Huil, Ons Betaal
Loading player...
Colene is karloos in Johannesburg en Matthys kry warm in die studio.
๐๐๐ธ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐ฝ๐ถ๐๐ผ๐ฑ๐ฒ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-263-hy-huil-ons-betaal/
Die verkiesing is om die draai. Op elke lamppaal hang daar โn gesig wat jou vertel vir wie om te stem, en almal lyk skielik baie lief vir jou.
Fekile Mbalula stort โn traan, soos โn goeie hofnar betaam, nรก die Constitutional Court se uitspraak. Die vraag is net wie se traan dit regtig was.
Dan die middelklas. Waarheen het hulle verdwyn, en hoe oorleef โhulleโ nog? Colene gaan terug na 2000 en gee ons brood, melk en brandstof se pryse. Dan kyk ons wat dieselfde mandjie nou in 2026 uit jou sak jaag. Ja, jy gaan โn bietjie sit en wens jy was โn CEO van โn JSE company.
En omdat 2026 ook sy eie taal het, kyk ons na die woorde wat die meeste opslae gemaak het.
Dis plakate en prysetikette.
Dis trane en tariewe.
Dis KLETS.