Nuwe 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder deel seisoen 19 se geheime
Loading player...
Die aktrise Kate Roothman is self 'n plaasmeisie van die Noordwes en die platteland is vir haar niks nuuts nie.
As die aanbieder van die gewilde kykNET-maatsoekprogram is sy reg om die pad aan te pak en 10 boere te help om liefde te vind in die komende seisoen van 'Boer Soek 'n Vrou'.