
Agriskoops - 11 November 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die uitvoerende hoof van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor die werklike koste van produksie en verduidelik hoe die pryse wat verbruikers op winkelrakke betaal nie die pryse is wat boere vir hul produkte kry nie. Hy gee ʼn oorsig van watter kostes alles deel uitmaak van die voedsel-ketting.

