50 Years in the Sky - Oom Oppies Opperman
Loading player...
Op 14 November 2026 vier ons 'n besonderse mylpaal wanneer Oom Oppies Opperman 50 jaar in die lug as valskermspringer herdenk!
Sy ongelooflike avontuur het op 14 November 1976 in Tsumeb begin. En om hierdie geleentheid nóg meer spesiaal te maak, gaan hy weer die lugruim aandurf met presies dieselfde vliegtuig waaruit hy 50 jaar gelede sy heel eerste sprong gemaak het – die Cessna 170, met registrasienommer VS-DPP!