
Monologue Evening - Joalette de Villiers
Loading player...
Joalette de Villiers tree op tydens die Monologue Evening by die Nasionale Teater van Namibië (NTN) op Donderdag, 19 November 2026. Sy verskyn as ’n gas-kunstenaar saam met Norman Job en tien opkomende akteurs wat deur Lize Ehlers gementor is.





