6. Om alleen te val ... deur Bets Smith

Loading player...
Sy’t haar land en studies bo liefde gekies. Nou het sy ’n suksesvolle loopbaan – maar sy stap die pad alleen.
17 Nov Afrikaans South Africa Drama · Books

Other recent episodes

4. Vrouvat deur Kristel Loots

Joachim en Petrus is al van hul babadae af ’n gedugte span, maar toe dit tyd word vir trou, besef hulle dié operasie is ’n alleensport.
4 Nov 12 min