ToekomsVenster | Sien ook die mens agter die diens

Loading player...
Ons is dikwels vinnig om te kritiseer, maar hoe gereeld dink ons aan die stryd wat iemand anders stilweg voer?
23 Nov 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min