
Zizipho Pae, UK studenteleier, staan by haar uitspraak oor gay-huwelike
Loading player...
”n Student aan die Universiteit van Kaapstad sê sy gaan nie haar stelling op Facebook terugtrek, wat sy gemaak het, nadat die Amerikaanse hof, gelas het, dat gay-huwelike in al die state, gewettig word nie. ‘n Lid van die studenteraad, aan die universiteit, Zizipho Pae is uit die raad geskors, nadat sy op haar persoonlike Facebook-bladsy, haar mening hieroor gelig het. Sy het gesê, dat ons besig is om sonde, soos dit in die Bybel voorkom, te wettig (*institutionalize*). Sy het op die TV-program, Watchmen on the Wall, vir die aanbieder, Errol Naidoo gesê, dat sy nie haar standpunt gaan terugtrek nie...