CHOC ONDERHOUD - GARTH
Loading player...
`n Jong seun, Garth is al op die ouderdom van 10 met breinkanker gediagnoseer toe daar `n gewas op sy brein gevind is. Hy moes hierna vir `n noodoperasie gaan. Die Choc huis in Plumstead het die gesin van George gehuisves.
• Garth is 13 jaar oud en kom van George af.
• Hy was gediagnoseer met ‘n brein gewas in November 2013.
• Hy het na die CHOC huis toe gegaan nadat hy ‘n nood operasie moes ondergaan.
• Hy het intense radio bestraling vir 30 dae by die Groote Schuur Hospitaal ontvang en toe chemo behandeling by die Rooi Kruis Hospitaal.