CHOC ONDERHOUD - AUBREY
Loading player...
Aubrey(14) word deur sy liefdevolle ouma bygestaan in die tyd wat hy chemoterapie ontvang, ndat hy vir 6 maande in die hospital was. Sy ma woon en George en kan weens omstandighede nie naby haar kind wees nie.
• Aubrey is 14-jaar oud en kom van Geroge af.
• Hy was gediagnoseer meet kanker in die begin van die jaar.
• Hy was in die hospital vir die eerste 6 maande, het ‘n operasie gekry en toe chemo ontvang.
• Sy ouma bly tans by hom in die CHOC huis, terwyl hy sy tweede fase van chemo behandeling ontvang.