VUURVAS ONDERHOUD - JUDEA HARVEST
Loading player...
• Op 5/6Junie 2015 het Tygerberg 104FM se susterstasie GrootFM in Pretoria in samewerking met Judea Harvest ‘n poging aangewend om ‘n miljoen etes te pak. Met die reuse uitdaging is moue opgerol en GrootFM en ander maatskappye het droë nie-bederbare veselryke kos in sakkies en toe in bokse gepak. ‘n Miljoen etes - reg vir uitdeel en weggee!
• Tygerberg 104FM se middag spitstyd program Vuurvas se Anton en Karien neem die aflosstokkie uit die hande van die kospakkers en deel Woensdag 9 September bokse kos uit by 2 kleuterskole en 1 ouetehuis in Tygerberg 104FM se uitsaai gebied!
• ‘n Senior sentrum in Parow, Hernus Kriel en 2 Kleuterskole Hope of Africa ECD Delft en SIQALO ECD is geidentifiseer en word Woensdag 9 September deur die Vuurvas span en Tygerberg104FM personeel besoek.
• IN die onderhoud kuier Karien Basson met die President en mede-atigterslid van Judea Harvest Dr. Louis Blom en die Wes-Kaapse area Bestuurder Pastoor Peter Pass.