
DANZIL SAKHAREA - VUURVAS ONDERHOUD
Loading player...
Danzil Sakharea kuier by Tygerberg104FM. Hy is 'n bekende stem op die strate van Elsiesrivier, in taxis en op treine. Die Here het sy lewe handomkeer verander en vir die afgelope paar maande gebruik Danzil sy sang- en musiektalent daagliks om mense te bemoedig en te inspireer!