Projek SOS100 – Adri gesels oor projek met Tygerberg 104fm

Loading player...
Tygerberg 104fm het besluit om hande te vat met Khayelitsha Cookies en Boere in Nood om fondse in te samel in die week van 1-5 Februarie om boere se veevoer nood te verlig. Ons gesels met die projekleier Adri van Khayelitsha Cookies oor hoe luisteraars kan help om ‘n tasbare verskil te maak in die lewe van die betrokke boere en hul vee.
1 Feb 2016 English South Africa TV & Film

Other recent episodes

Gerald and Retired NASA Astronaut Nicole Stott

Retired NASA Astronaut Nicole Stott is a woman who spent more than 100 days in space and worked on the international Space Station. Gerald catches up with her about some of her out of this world experiences
18 May 2023 15 min