
Gavin Edwards - The Voice op #SlatDiePad met Ruben Delmage
Loading player...
Gavin Edwards van The Voice het 'n draai kom maak op #SlatDiePad met Ruben Delmage en bietjie kom chat oor hoe die ondervinding was op The Voice. Hy het ook 'n verrassing vir Ruben gehad! En hy het nog boonop sy kitaar ook saamgebring en paar liedjies "Live" in die ateljee kom doen! As jy dit gemis het kan jy weer na die volledige onderhoud hier luister!