Kinderbeskermingsweek - Peggie Mars - Wheel Well
Loading player...
Dis Nasionale Kinderbeskermingsweek (27 Mei – 5 Junie…)
Kinders het die REG om altyd veilig te wees!
En Wheel well in samewerking met ‘n versekeringmaatskappy is besig om te wys hoe baie hulle vir ons SA-jeug omgee en meer spesifiek op veiligheid in motors. GROOTfm 90.5 het so bietjie met Peggie Mars rondom hierdie gesels.