
Uitvoerende Burgemeester van Tshwane - Mnr. Solly Msimanga op #SlatDiePad
Loading player...
Die uitvoerende burgemeester van Tshwane Mnr. Solly Msimanga het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom kuier om te gesels oor die 2017/2018 IDP en hoe die begroting die metropool sal affekteer.