Beskans jou deur jou taal goed te beheers
Loading player...
Beskans jou deur jou taal goed te beheers (Gerhard van Huyssteen)
Bouwer Bosch se #Versoening-video’s het Suid-Afrikaners behoorlik aan die gons. Van sy kritici gebruik sy taalgebruik om hom as onbelangrik af te maak. Is sulke kritiek geregverdig?