
#SlatDiePad Inspirasie
Loading player...
My slim man het Jim Collins se “good is the enemy of great” ‘n treetjie verder gevat: “and better is even worse!” Want verbetering kan ook verlammend wees en verhoed dat jy enduit tot by uitnemendheid gaan.
Is jy te lui of te gewoond, te bang of te besig om dit wat jy het op te skerp of dit wat jy kort op te bou om uiteindelik jou heel beste te kan doen?
Is jy te lui of te gewoond, te bang of te besig om dit wat jy het op te skerp of dit wat jy kort op te bou om uiteindelik jou heel beste te kan doen?