#SlatDiePad Dawie van Heerden
Loading player...
Dawie van Heerden, die wêreld kort baie meer mense soos jy!!
As 'n dame in nood verkeer en op Facebook vra vir hulp en mense soos Dawie spring in en gaan help dadelik SONDER ENIGE BETALING dan voel ons dit moet beslis oor gepraat word!! Baie dankie Dawie!! Jy is ons HERO!!
Luister hier na die #PodCast van wat gebeur het!!