Philip Moolman kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Philip Moolman het bekendheid verwerf in reekse soos Sonkring en Skattejag. Hy het vir lank die rol van Andre Vorster in die sepie Egoli vertolk. Hy maak hart oop oor sy vorige huwelike, Die Blouhond, sy musiekloopbaan, 'n nuwe liefde en hy belowe ook dat hy onlangs begin het met opnames vir nog 'n album.
14 Jan 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes