Paul Luckhoff kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Hy is bekend as oom Wimpie in die kykNET-sepie Binnelanders. Maar Paul Luckhoff is nou al jare lank doenig as akteur op die verhoog, vir radio asook 'n bekende gesig op die kassie en silwerdoek. Hy verklap so paar geheime, ons vind uit wat is sy musieksmaak en het jy geweet hy kan sing ook!
28 Jan 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min