ToekomsVenster: Het hy ʼn reg om kwaad te wees?

Loading player...
Waaroor is jy ontsteld? Vir wie wou jy hê moet God straf en tugtig en toe bewys hy genade en barmhartigheid aan hulle? Moenie soos Jona wees nie. Moenie vergeet dat ook jy ʼn onverdienstelike dienaar van God is nie.
10 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Werk as ʼn roeping

Mag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”.
28 Apr 10AM 3 min

ToekomsVenster | Agter die stuurwiel met ʼn skuilnaam

Van sosiale media tot op die snelweë van die land sien ons dieselfde woede, net op ander platforms. Anonimiteit laat mense dinge doen wat hulle nooit van aangesig tot aangesig sou waag nie. Maar is jy ooit werklik onsigbaar?
28 Apr 10AM 3 min