ToekomsVenster: Die Koning wat sy bruid bevry

Loading player...
Om deel van hierdie koninkryk te word, vra dat ek en jy die liefde van hierdie Koning en die prys wat Hy vir ons vryheid betaal het, sal aanvaar, sal glo en daaruit sal leef.
20 Apr 2018 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Werk as ʼn roeping

Mag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”.
28 Apr 10AM 3 min

ToekomsVenster | Agter die stuurwiel met ʼn skuilnaam

Van sosiale media tot op die snelweë van die land sien ons dieselfde woede, net op ander platforms. Anonimiteit laat mense dinge doen wat hulle nooit van aangesig tot aangesig sou waag nie. Maar is jy ooit werklik onsigbaar?
28 Apr 10AM 3 min