Digitale gewoontes vir beter ooggesondheid: Wat is blou lig?

Loading player...
Digitale toestelle vorm vandag ʼn inherente, onlosmaaklike deel van handel, sosiale wisselwerking en ontspanning. Hoewel dié tegnologiese vordering sorg vir vooruitgang, hou baie van dié toestelle ook groot gevare vir jou gesondheid in.

Rudine Diedericks, ʼn oogkundige van die landwye oogkundige groep Mellins i-Style, vertel in dié episode meer oor blou lig en wat die gevare is.
25 May 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Hettie en Louis Brittz gee hoop vir gesinne in haastige wêreld

“God is nie klaar met jou gesin nie, want Hy is steeds besig om dit elke dag te vorm.” Volgens Hettie en Louis Brittz begin dit nie by kitsoplossings nie, maar by wortels van julle verhouding. Die egpaar, wat al meer as drie dekades saam die pad van die huwelik…
2 Apr 13 min

TV-rol verdiep akteur se eie reis met ADHD

Waar hy verlede jaar kykers laat bloos het as ʼn sagmoedige spiertier in “Khaki Fever”, hoop die akteur Abel Knobel om nou met sy nuwe rol harte te raak en moontlik groter bewustheid oor AGHS onder volwassenes te skep.
19 Mar 36 min