GROOTtrauma 30 Mei 2018

Loading player...
Die afgelope week was kinderbeskermings week. Ons gesels oor die veiligheid van kinders in verskeie situasies en kenners deel eerstehandse stories van gru-en-noodlottige situasies wat hul beleef het. Gaste is Dr Jaco van Niekerk (direkteur: Med24 trauma eenheid), Gareth Pahl (High Risk Unit), Willie Lightfoot (Life Med) en Ruan Vermaak van Crisis on Call.
30 May 2018 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GrootTrauma - 2 Julie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jacques Koning (in vir Dr Jaco) oor: >Mediese vasvra: In die liggaam, watter organe is verantwoordelik vir die produksie van urine? > 200 kankerpasiënte vermis en moontlik dood weens vertragings in behandeling. >Wetenskaplikes vind antwoorde hoekom/hoe die liggaam varkorgane verwerp - en…
2 Jul 37 min

#GROOTtrauma | 25 Junie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter siekte word veroorsaak deur 'n tekort aan vitamiene C? > Ierse Rugby-klub breek wêreldrekord vir langste rugbywedstryd vir geestesgesondheid bewusmaking in die sport >Dit is Wêreld Vitiligo-dag >Jean-Mari en Jaco kom maak 'n draai in…
25 Jun 45 min

#GROOTtrauma -11 Junie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter tipe medikasie word gebruik om bakteriële infeksies te behandel? > Vreeslike lang waglyste by staatshospitale >Moet ons bekommerd wees oor die nuwe Covid 19 variant? – Minister van gesondheid, Dr Aaron Motsoaledi sê, ‘nee’. >Dis…
11 Jun 42 min

#GROOTtrauma - 18 Junie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter bloedgroep word beskou as die universele skenker? > A-ah sanger Morten Harket het op sosiale media aangekondig dat hy gediagnoseer is met Parkinson's >Hoe weet ons of medisyne saam met ons liggame gaan werk? >Het…
18 Jun 40 min

#GrootTrauma - 4 Junie

>Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter been is die langste in die menslike liggaam? >Koffie red vrouens gedurende hulle eksistensiële krisis. >Geen geregistreerde Gordelroos entstof beskikbaar in Suid-Afrika nie >Charlene van Jakaranda Kinderuis kom gesels as deel van kinderbeskermingsweek oor die…
4 Jun 39 min