Karin Hougaard kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Sy is sedert 1983 tot op hede aktief besig om kuns te maak, hetsy as sanger, skrywer, digter of skilder. Sy noem haarself deesdae ‘n Suid-Afrikaanse Amerikaner. Maar Karin Hougaard BLY vir ons wat agterbly so eie soos ‘n boereworsbraai of ‘n skeppie melkkos in die winter. Sy is tans in Pretoria vir ‘n vertoning later vanmiddag by die Atterbury. Maar ek het gister by haar gaan inval om ‘n paar hoogtepunte uit haar loopbaan van ongeveer 35 jaar te herontmoet.
27 May 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min